top of page

Die Plattelander Blog
Welcome to this week's news. Pour yourself a cup of coffee, sit back and relax.
VLAMME VAN KREATIWITEIT IN DIE TANKWA
D.Obies NOORD-KAAP - In April 2025 vind 'n unieke en kreatiewe gebeurtenis in die uitgestrekte Tankwa Karoo op Quaggafontein-Plaas,...
plattelander
13 hours ago2 min read
4 views
0 comments
TALENT UIT ONS AGTERPLAAS-VAN CONCORDIA NA ITALIË
K. Malan GEORGE - Uit 'n klein dorpie waar drome makik in die stof verlore raak, het twee groepe studente van die Learning Academy World...
plattelander
13 hours ago2 min read
10 views
0 comments
VAN JONG NAMAKWALANDER TOT SPORTSDIREKTEUR
D Obies NAMAKWALAND- Vanuit die stille stofvlaktes van Steinkopf in Namakwaland tot die bruisende sportarena van die Universiteit van die...
plattelander
13 hours ago2 min read
30 views
0 comments
ABYGAIL HUMAN SKITTER IN VERMAAKLIKHEIDSBEDRYF
D. Obies DELFT/ WES-KAAP- In Delft, 'n gemeenskap wat dikwels deur uitdagings soos bendegeweld geteister word, het Abygail Human haarself...
plattelander
13 hours ago2 min read
10 views
0 comments
NSPCA VERSTERK DIEREWELSYN IN PORT NOLLOTH
P.Coetzee PORT NOLLOTH – Die NSPCA het onlangs Port Nolloth as deel van 'n spesiale dierewelsynsprojek, met inspekteur Mpho Lebethe en...
plattelander
7 days ago1 min read
12 views
0 comments
PORT NOLLOTH GROENTETUIN BLOM WEER MET BEHULP VAN AGRO-EKOLOGIE
P.Coetzee PORT NOLLOTH – Environmental Traits, wat aanvanklik op see-skoonmaakinisiatiewe gefokus het, brei tans hul werk uit deur Port...
plattelander
7 days ago2 min read
30 views
0 comments
NIËL CARLSON LEI ESKOM WETENSKAP EKSPO IN NAMAKWA DISTRIK
P.Coetzee BERGSIG - S.A Van Wyk Hoërskool kondig trots aan dat mnr. Niël Carlson, een van hul toegewyde onderwysers, as die nuwe Eskom...
plattelander
7 days ago2 min read
18 views
0 comments
BLITZ VINNIGE PEDDY WEN 100M
D. Obies WES-KAAP- Die jong en talentvolle atleet van Namakwaland, Gianno Peddy, het 'n buitengewone prestasie behaal deur die 100m by...
plattelander
7 days ago2 min read
174 views
0 comments
NUWE ENKELSNITTE DIE PRODUK VAN PASSIE EN DIVERSITEIT
P.Coetzee NAMAKWALAND – Plaaslike musiektalente van Namakwaland het onlangs saamgespan en daarin geslaag om binne 'n enkele dag twee nuwe...
plattelander
Apr 92 min read
136 views
0 comments
RUGBY-STER VAN NAMAKWALAND BLINK UIT
P.Coetzee NAMAKWALAND – Mekyla Bennett, afkomstig van Namakwaland, is onlangs as Nuweling van die Seisoen 2025 by die Toyota Cheetah...
plattelander
Apr 91 min read
92 views
0 comments
NK-LEERDER REIS NA CHINA OM BAANBREKENDE NAVORSING TE TOON
P.Coetzee SUID-AFRIKA - Cady De Koker, 'n graad 11-leerder aan Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, is een van vier jong innoveerders wat...
plattelander
Apr 92 min read
8 views
0 comments
BALIE PAARTJIE SLAAN WEER TOEKENNINGS LOS
P.Coetzee KAAPSTAD – Tydens die onlangse Fleur du Cap-toekenningsgeleentheid het Dean en sy vrou, Bianca Balie, onderskeidelik...
plattelander
Apr 92 min read
24 views
0 comments
DIAMONDS & DORINGS VIER GEES VAN DIE NOORD-KAAP
K. Malan KIMBERLEY- Die aftel na die jaarlikse Diamonds and Dorings Fees het begin! Hierdie gesogte fees, wat op 20 April 2025 by die...
plattelander
Apr 22 min read
5 views
0 comments
TANQUA KURU- TRAP WAARDIE AARDE ASEM HAAL
K. Malan NOORD-KAAP- Die Tanqua Kuru Fietsren, wat binnekort sy vyfde bestaansjaar vier, is weer op pad om fietsry-entoesiaste van regoor...
plattelander
Apr 22 min read
5 views
0 comments
RESIES NAWEEK MET`N BLOU HART
P.Coetzee NAMAKWALAND – Die Namakwaland Ovaalbaan het op 14 en 15 Maart 2025 'n unieke klubresies aangebied wat daarop gemik was om...
plattelander
Apr 22 min read
7 views
0 comments
NASIONALE KAMPIOENSKAPPE WINK VIR PLAASLIKE ATLETE
P.Coetzee NAMAKWALAND – Plaaslike atlete van Namakwaland is hard aan die werk om hul deelname aan die Nasionale Klubkampioenskappe in...
plattelander
Apr 22 min read
21 views
0 comments
PAASFEES MET `N SPIN
P.Coetzee KURUMAN – Een van Suid-Afrika se grootste motorsport-geleenthede bring opwindende adrenalien-aksie gedurende die Paasnaweek na...
plattelander
Mar 262 min read
24 views
0 comments
NETBAL BRING NUWE ENERGIE NA CONCORDIA
P.Coetzee CONCORDIA – Concordia Sportgronde het op 8 Maart 2025 tot lewe gekom met die afskop van die befaamde Kangnas Netball-liga....
plattelander
Mar 262 min read
31 views
0 comments
S.A VAN WYK SKUIF FOKUS NA WISKUNDE EN WETENSKAP
P.Coetzee BERGSIG – Hoërskool S.A. Van Wyk in Bergsig betree ʼn nuwe tydperk nadat dit deur die Departement van Onderwys as ʼn Wiskunde- en...
plattelander
Mar 262 min read
19 views
0 comments
SPRINGBOK GASHEER VIR ESKOM EKSPO STEM-INLIGTINGSESSIE
P.Coetzee SPRINGBOK – Jong vroue van Namakwaland het onlangs 'n opwindende inligtingsessie by Hoërskool Namakwaland, met die fokus op...
plattelander
Mar 262 min read
7 views
0 comments
bottom of page